Luxolo Adams as toeskouer na Spele as hy nie kan deelneem nie, sê Gayton McKenzie

Lees ook :

Luxolo Adams sal na Spele reis as toeskouer as hy nie kan deel nie sê Gayton McKenzie
Luxolo Adams sal na Spele reis as toeskouer as hy nie kan deel nie sê Gayton McKenzie fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele

Die minister van sport, Gayton McKenzie, het gesê as die atleet Luxolo Adams nie aan die Olimpiese Spele kan deelneem nie, gaan hy as ‘n toeskouer saam met ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging na die Spele.

Adams was oorspronklik deel van die Suid-Afrikaanse span en sou aan die 200 m-wedloop deelgeneem het, maar is van die span onttrek weens onlangse “swak vertonings”.

Wayde van Niekerk het sy plek in die span ingeneem.

McKenzie het Sondag op X aangekondig hy het gevra die aantal persone wat deur die departement van sport na die Spele gestuur word, moet verminder word sodat Adams kan saamgaan.

Bronne: The Citizen, X, TimesLIVE, The Africa

Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief