Man in hospitaal – polisie ondersoek aanranding met die doel om ernstig te beseer

Die Wonderboompoort-polisie ondersoek 'n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat 'n man in die hospitaal opgeneem en geopereer is....

Foto's: Brendon Steenkamp

GAUTENG. – Louie Niemann is glo Saterdagaand by Maders-kroeg in Paul Krugerstraat in Pretoria tydens ‘n beweerde aanranding ernstig beseer.

AO Johan van Dyk het aan FiND iT bevestig die Wonderboompoort-polisie ondersoek ‘n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer.

Van Dyk sê die speurtak-bevelvoerder bevestig ‘n operasie is op Niemann uitgevoer en dat die staat Dinsdag ‘n dossier geopen het, aangesien daar nie ‘n saak geregistreer was nie.

Volgens Van Dyk sal inligting en CCTV-opnames vandag as deel van die ondersoek nagegaan word met die doel om ‘n inhegtenisneming te maak.

Brendon Steenkamp het ‘n plasing van die gebeurtenis op sosiale media gemaak en vir gebed gevra.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Ontdekking van vrou se liggaam skok Noord-Kaapse dorp

Ketelmaker dood by Impala-myn in Rustenburg

Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad

Vies inwoners brand sewe klaskamers af

Kyk: Tien sterf toe Maleisiese helikopters bots

Skoliere beseer toe minibustaxi se remme glo faal

Powerball uitslae vir 23 April 2024

Ontbinde liggame van mense en diere in huis ontdek

Bejaarde deur vermeende koperdief beseer

Man doodgeskiet toe polisie reageer op klagte van huishoudelike geweld

Polisie-opleier wat glo verkrag aangehou

Kaapstad verseker daar word gelees

Ambulans gebrand – protesteer binne wet, vra owerhede

Ondersoek ná video van motorfietsongelukstoneel versprei word

ANC confirms tax hikes and changes to fund NHI – DA

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke