Man met varknier oorlede

Lees ook :

Man wat varkleweroorplanting kry oorlede
Man wat varkleweroorplanting kry oorlede fotokrediet: Canva

Lees ook: Wêreld se tweede ontvanger van varkhart sterf

VSA. – Die eerste man wat ’n geneties aangepaste varknieroorplanting ontvang het, is net twee maande na die operasie oorlede.

Richard “Rick” Slayman (62) het in Maart die operasie ondergaan na hy in 2018 ’n menslike nieroorplanting ontvang het wat ook begin faal het. Die operasie is ’n sukses genoem en ‘n woordvoerder by die hospitaal waar dit uitgevoer is, het gesê daar is geen aanduiding dat hy dood is van die oorplanting nie.

Die twee mense wat varkharte ontvang het, is ook albei oorlede.

Bronne: The Star, CNN, BBC

Lees ook: Wêreld se tweede ontvanger van varkhart sterf

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief