Man tydens argument met vriende doodgesteek

Lees ook :

’n Man is na bewering deur ’n vriend met ’n mes doodgesteek nadat ’n argument tussen ’n groep vriende ontstaan het.

Kapt. Tessa Jansen, woordvoerder van die polisie in Kimberley sê: “Die slagoffer is op die toneel in Greenpoint dood verklaar. Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie. Die ondersoek dúúr voort.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief