Mej Heelal-deelnemer Ksenia Alexandrova oorlede ná motorongeluk

Lees ook :

Miss Universe deelnemer Ksenia Alexandrova oorlede ná motorongeluk fotokrediet: X

REZHEV, RUSLAND. – Die voormalige Mej Heelal-deelnemer van 2017, Ksenia Alexandrova (30) van Rusland, is oorlede nadat sy vanaf 5 Julie in ’n koma was ná ’n motorongeluk.

Lees ook: Brande duur voort in Spanje, hittegolf in derde week

Alexandrova en haar man was op pad huis toe na Rezhev, Rusland, toe ’n groot Europese eland (elk) deur hulle voertuig se voorruit gespring het en haar met erge breinbeserings gelaat het.

Sy is na ’n hospitaal in Moskou geneem waar sy op 12 Augustus aan haar beserings beswyk het.

Alexandrova en haar man het slegs ’n paar maande voor die ongeluk getrou.

Bronne: IOL, Daily Mail, USA Today

Lees ook: Brande duur voort in Spanje, hittegolf in derde week

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief