Naasbestandes gesoek van man wat selfdood pleeg

Lees ook :

Foto: SAPD

NOORD-KAAP. – Die polisie soek na die naasbestaandes van ‘n man wat op 28 November 2023 ontdek is waar sy liggaam in die veld aan ‘n boom in Barklypad, Bloemanda hang.

Sers. Timothy Sam sê ondanks pleidooie op 19 Desember 2023 en 26 Januarie 2024 het die oorledene se naasbestaandes nog nie na vore gekom nie.

Ten tyde van sy afsterwe was die oorledene in ‘n blou-en-grys oorpak met ‘n donkerbril geklee.

Die oorledene se liggaam is nog nie opgeëis nie en die polisie vra weer enigiemand wat die oorledene geken het, om speur.sers. Isaac Motladi van Galeshewe by 082 469 0546 te bel. Inligting sal vertroulik hanteer word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief