Nadoodse ondersoek wys slagoffers van gesinkte seiljag het versmoor

Lees ook :

Nadoodse ondersoek wys slagoffers van gesinkte seiljag het versmoor
Nadoodse ondersoek wys slagoffers van gesinkte seiljag het versmoor fotokrediet: Canva

Lees ook: Kaptein van seiljag wat sink vir manslag ondersoek

ITALIЁ. – Nadoodse ondersoeke word tans uitgevoer op die mense wat dood is na die luukse seiljag, die Bayesian, naby Italië gesink het.

Vier van die slagoffers het versmoor nadat die suurstof in hulle lugborrels opgeraak het. Die ondersoeke dui daarop dat die slagoffers waarskynlik lugborrels gebruik het na die sink van die seiljag, maar dat die suurstof opgeraak het.

Die nadoodse ondersoeke op Mike Lynch, Hannah Lynch, en die chef Recaldo Thomas – wat buite die seiljag in die water gevind is – sal môre uitgevoer word.

Drie verdagtes word vir die sink van die seiljag ondersoek.

Bronne: The Independent, Yahoo News, LADbible

Lees ook: Kaptein van seiljag wat sink vir manslag ondersoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief