Nasionale revuekompetisie weer aangebied

Lees ook :

Nasionale revue-kompetisie word weer aangebied. Foto: Lefra produksies

REVUE 2024! is ’n nasionale revuekompetisie wat weer vanjaar vanaf 12 tot 28 Augustus deur Lefra Produksies en VIA aangebied word.

Beide laerskole en hoërskole kan inskryf. Dit sal op 5 Oktober 2024 op VIA se kanaal 147 op DSTV uitgesaai word.

Sue Pyler-Slabbert is die aanbieder en daar is drie beoordelaars uit die bedryf wat die wenners sal kies.

“Groot pryse is op die spel, maar die grootste prys is natuurlik dat u skool wonderlike TV-dekking gaan geniet,” sê Lefra Produksies.

Kliek hier vir meer inligting en hier om in te skryf.

Bron: Lefra Produksies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief