Netbalspan en onderwyseresse in ongeluk

Lees ook :

Foto: Laerskool Horison

Die o/13 A-netbalspan van Laerskool Horison (Hories) in Roodepoort, Gauteng, en hulle onderwyseresse, juff. Nelie en Anri was Dinsdagmiddag in ‘n ongeluk betrokke.

Beterskapswense van skole stroom vir die meisies en onderwyseresse in. Die ongeluk het gebeur nadat hulle ‘n vriendskaplike wedstryd teen Laerskool Vastrap (Vassies) in Rustenburg in Noordwes gespeel en op pad terug was.

Geringe beserings en skok is opgedoen en daar word vir voorbidding gevra.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief