NICD waarsku oor vals aankondiging oor maskers in skole en hospitale

Lees ook :

NICD waarsku oor vals aankondiging oor maskers in skole en hospitale
NICD waarsku oor vals aankondiging oor maskers in skole en hospitale fotokrediet: Facebook

Lees ook: Mense word aangemoedig om griepinenting te kry

Die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (NICD) het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n vals boodskap wat versprei is oor die dra van maskers in skole en hospitale.

‘n Boodskap wat beweer dit is van die departement van gesondheid en NICD af het mense gewaarsku om maskers te dra by skole en hospitale na ‘n styging in gevalle van “respiratory syncytial virus”.

Die NICD het gesê die boodskap is vals en daar is nie tans ‘n uitbraak van RSV nie. Ook is geen maskermaatreël ingestel nie.

Bronne: IOL, The Africa, NICD

Lees ook: Mense word aangemoedig om griepinenting te kry

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief