Nóg ‘n leerder oorlede na tragiese busongeluk

Lees ook :

Foto's: Freestate Provincial Government

Nog ‘n leerder is oorlede na die tragiese busongeluk wat nou ses gr. 8-meisies, asook ‘n onderwyser, se lewens geëis het.

Howard Ndaba, woordvoerder vir die Vrystaatse departement van onderwys, het aan FiND iT bevestig nog ‘n leerling is intussen in die Bongani-streekhospitaal oorlede.

Hoërskool Riebeeckstad is in rou nadat sewe meisies in gr. 8, wat gistermiddag onderweg van ‘n sportbyeenkoms af in ‘n ongeluk op die R70-pad betrokke was, oorlede is.

Die bus waarin die meisies gery het, het gerol en buiten die oorledenes is meer as 40 meisies beseer.

Lees die vorige artikels hier:

Hartseer tonele by skool na ses meisies sterf

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief