Nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Nog weerwaarskuwings vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes  en Vrystaat uitgereik.

Lees ook: 10 dood en 55 beseer nadat trein en bus in Mexico bots

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms en moontlike oorstromings is vir dele van die Vrystaat, Mpumalanga en KwaZulu-Natal uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: 10 dood en 55 beseer nadat trein en bus in Mexico bots

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief