Powerball uitslae vir 9 September 2025
Boerpotte: Powerball: R57 miljoen PowerballPlus: R57 miljoen Uitslae: PowerBall: 21, 28, 40, 43, 45. Powerball: 13. PowerBall Plus: 08, 15, 17, 22, 32. Powerball: 01. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,019 op Tuesday 9 September 2025.
Boerpotte: Powerball: R57 miljoen PowerballPlus: R57 miljoen Uitslae: PowerBall: 21, 28, 40, 43, 45. Powerball: 13. PowerBall Plus: 08, 15, 17, 22, 32. Powerball: 01. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
LIMPOPO. – ‘n Meisie (5) is Sondag in Nyakelane dood nadat sy deur ‘n voertuig gestamp is. Die Namakgale-polisiekantoor ondersoek ’n saak van strafbare…
LIMPOPO. – Alle Suid-Afrikaanse burgers kan gedurende SA Nasionale Parkeweek, van 22 tot 28 September, gratis toegang vir dagbesoeke tot nasionale parke kry. Die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes en Vrystaat uitgereik. Lees ook:…
GAUTENG. – Premier Panyaza Lesufi het die aanval op vyf Gauteng-verkeersbeamptes in Daveyton, Ekurhuleni, sterk veroordeel nadat daar vroeg Sondagoggend tydens roetinepatrollie op hulle…
KAAPSTAD. – Die Kaapstadse direktoraat vir stedelike mobiliteit het gewaarsku dat herstelwerk van 8 September tot Saterdag 14 September aan paaie in Beaconvale, Stikland…
Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R57 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan vir vanaand op R57 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 5 September 2025…
MEXICO. – Tien mense is gister dood en 55 mense is beseer nadat ’n trein en ’n bus by ’n treinoorgang naby Mexico City…
GAUTENG. – Solidariteit het ’n lastersaak teen Khumbudzo Ntshavheni, die minister in die presidensie, met president Cyril Ramaphosa as tweede respondent, ingestel. Solidariteit vra…
Lees hoe Moskouse psigoterapeut Mila Kozlowa die raaisel oplos van haar ouers wat tydens ‘n ruimtereis verdwyn het terwyl sy werklikheid en fantasie van…