Nuusflits.com is ‘n onafhanklike Afrikaanse nuusblad. Ons verskaf ons nuus daagliks gratis aan meer as 400 000 Suid-Afrikaners per maand. Ons stories word meer as ‘n miljoen keer slegs op ons webtuiste gelees en ons Facebook trek al ver oor die 440 000 mense wat daagliks sien wat ons skryf.

Om te verseker dat ons as ‘n onafhanklike nuusbron kan bly voortbestaan, het ons jou ondersteuning nodig.

Hoe kan jy ons ondersteun?

  1. Jy kan ‘n vrywillige bydrae maak deur die skakel te volg. Die bydrae is heeltemal vrywillig.
  2. Vind meer uit oor ons advertensie-opsies by [email protected].

Ons geniet dit om as ‘n span vir jou daaglikse nuus te bring. Baie dankie vir jou ondersteuning!