Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms, oorstromings, weerlig en hael vir Gauteng, Mpumalanga en Limpopo uitgereik.
Lees ook: Koue vir die week, sneeu oor die Drakensberge voorspel
Reën is vir die grootste deel van die land voorspel, met waarskuwings oor donderstorms en reën in KZN en die Oos-Kaap.
Sneeu kan oor die Drakensberge te wagte wees en koue temperature sal waarskynlik tot Saterdag voortduur.
Bronne: SAWD
Lees ook: Koue vir die week, sneeu oor die Drakensberge voorspel





