Oranje vlak 6-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge donderstorms en oorstromings

Lees ook :

Oranje vlak 6-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge donderstorms en oorstromings fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 6-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge reën, donderstorms en oorstromings tot Vrydag.

Lees ook: Politieke partye verwerp begrotingtoespraak, EFF reik uit na DA om saam te werk

‘n Koue front sal KwaZulu-Natal na verwagting vandag tref, wat die reën sal vererger.

Daar is ook ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik vir die Noord-Kaap, Noord-Wes en Vrystaat vir vandag.

Motoriste word aangemoedig om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Politieke partye verwerp begrotingtoespraak, EFF reik uit na DA om saam te werk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief