Ouma dien klag van oorlogsmisdrywe teen Israel in ná dood van kleinkinders in Gasa

Lees ook :

Ouma dien klag van oorlogsmisdrywe teen Israel in na dood van kleinkinders in Gasa fotokrediet: Canva

PARYS, FRANKRYK. – ’n Ouma van hier het ’n klag van oorlogsmisdrywe teen Israel ingedien ná haar kleinkinders in Gasa oorlede is.

Lees ook: Amerika stel sanksies in teen regters van Internasionale Geregshof oor ‘teiken’ van Israel, VSA

Die vrou se Franse kleinkinders is op 24 Oktober 2023 in Gasa dood. Janna en Abderrahim Abudaher, onderskeidelik ses en nege jaar oud, is oorlede ná twee Israeliese F-16 vuurpyle ’n huis waar hulle geskuil het in die noorde van Gasa getref het.

Die ouma se prokureur het gesê die kinders was Franse burgers, wat beteken dat die saak onder die jurisdiksie van Franse howe kan val.

Israel het die saak “skandelik” genoem.

Bronne: EWN, RFI, Al-Monitor

Lees ook: Amerika stel sanksies in teen regters van Internasionale Geregshof oor ‘teiken’ van Israel, VSA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief