LEES OOK: Ma wat vir moorde op kinders in tronk was, vrygelaat
Die Oos-Kaapse provinsiale kommissaris, lt.genl. Nomthetheleli Mene, het bevestig dat ’n 53-jarige man in hegtenis geneem is vir die beweerde verkragting en mishandeling van sy 8-jarige seun. Daar word beweer dat die man sy seun by sy huis geboei en vasgeketting het.





