Petrolprys kan in Desember daal

Lees ook :

Petrolprys kan daal in Desember
Petrolprys kan daal in Desember fotokrediet: Canva

Lees ook: Petrolprys daal moontlik in Desember

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die prys van petrol vir Desember.

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 13 sent per liter daal en 95-oktaan kan met 1 sent per liter daal.

Die prys van diesel sal moontlik in Desember styg. Diesel 0.05% kan styg met 44 sent per liter en diesel 0.005% met 43 sent per liter.

Die prys van paraffien kan met 41 sent per liter styg.

Bronne: BusinessTech, Cars, HTXT

Lees ook: Petrolprys daal moontlik in Desember

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief