Polisie ondersoek moord op drie mense in Delft

Lees ook :

Polisie ondersoek moord op drie mense in Delft
Polisie ondersoek moord op drie mense in Delft fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie ondersoek moord na vrou dood gevind is

DELFT, WES-KAAP. –Drie mense is Vrydagaand in Delft doodgeskiet.

Onbekende verdagtes het ongeveer 22:10 ’n vrou (27) en twee mans in die Tsunami- informele nedersetting doodgeskiet.

Die rede vir die skietery is nie bekend nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Polisie ondersoek moord na vrou dood gevind is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief