Nuusflits Uitgawe 1,604 — Sunday 21 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,604 op Sunday 21 July 2024.
Esta Terblanche (Bienkie) oorlede
Lees ook: 8.5 m. Windows-toestelle deur Crowdstrike-onderbreking geraak LOS ANGELES, VSA. – Die bekende aktrise, Esta Terblanche, is in die ouderdom van 51 oorlede.…
Israel teiken Hoethi’s in Jemen na aanval op Tel Aviv
Lees ook: Hoethi-groep val Tel Aviv met hommeltuig aan JEMEN. – Die Israeliese weermag het Hoethi-teikens in Jemen gebombardeer na die Hoethi-aanval op Tel…
8.5 m. Windows-toestelle deur CrowdStrike-onderbreking geraak
Lees ook: IT-probleme nie veroorsaak deur kuberkrakers, sê Crowdstrike Microsoft het gesê sowat 8.5 miljoen Windows-toestelle regoor die wêreld is deur die CrowdStrike IT-onderbreking…
Minstens 40 migrante dood na boot naby Haiti brand
Lees ook: Vrou gevonnis na aanval op voormalige kêrel HAITI. – Minstens 40 migrante is dood na die boot waarop hulle was naby Haiti…
Bejaarde (81) sterf in plaasaanval
GAUTENG. – ‘n Bejaarde boer (81) het Saterdag in ‘n plaasaanval in die Cullinan-polisiëringsarea gesterf. Sy vrou is ernstig tydens die voorval beseer. AO…
Polisie ondersoek moord op drie mense in Delft
Lees ook: Polisie ondersoek moord na vrou dood gevind is DELFT, WES-KAAP. –Drie mense is Vrydagaand in Delft doodgeskiet. Onbekende verdagtes het ongeveer 22:10…
Mayvie-leerder wat van 2de verdieping val, sterf
GAUTENG. – Clair Aucamp, ‘n gr.7-leerder van Laerskool Mayville in Pretoria, het Saterdagmiddag gesterf nadat sy Donderdag van die tweede vloer van een van…