Polisie sê oor kinders en lekkergoed

Lees ook :

Foto's: DFW Fire and Rescue

WES-KAAP. – Die lekkergoed wat kinders en ‘n ouma in Denneboomstraat in die Paarl siek gemaak het, het glo dagga bevat en geen arrestasie is gemaak nie.

Kapt. Frederick van Wyk bevestig die Paarl-polisie was na ‘n klagte oor moontlike vergiftiging op ‘n plaas in die Drakenstein-omgewing uitgeroep. Met aankoms op die toneel is vasgestel twee minderjarige kinders en ‘n bejaarde vrou het die daggalekkers wat in een van die huise op die plaas gevind is, geëet.

Die slagoffers is vir behandeling na ‘n plaaslike hospitaal geneem. Geen arrestasies is gemaak nie.

Nuusflits het berig vrywilligers van DFW Fire and Rescue was omtrent dadelik op die toneel om hulp hulp aan te bied. Lees hier onder verder.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief