Kleuterseun verdrink in swembad
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleuterseun (2) het Vrydagaand in ‘n swembad by ‘n huis in Admiralstraat in die Bluff-omgewing, suid van Durban, verdrink Garrith Jamieson…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,735 op Friday 29 November 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleuterseun (2) het Vrydagaand in ‘n swembad by ‘n huis in Admiralstraat in die Bluff-omgewing, suid van Durban, verdrink Garrith Jamieson…
VRYSTAAT. – Die liggaam van Diphapang Mosia (74), wat Saterdag 23 November as vemis aangemeld is, is Maandagoggend deur ‘n vee-eienaar wat sy vee…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Groep konstruksiewerkers het verskeie beserings opgedoen toe ‘n vragmotor Vrydag op die N3 in ‘n suidelike rigting by Town Hill, in…
GAUTENG. – ‘n Onwettige raffinadery is Donderdag op ‘n plaas in die Rooiwal-omgewing, noord van Pretoria, ontdek. Vier verdagtes, vermoedelik Mosambiekse burgers, is gearresteer…
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale kommissaris van KwaZulu-Natal, het Vrydag die toekenning as Risk Influencer of the Year van die president en hoof-uitvoerende beampte…
GAUTENG. – Ethy Mbhalati (43), Thamsanqa Tsolekile (44) en Lonwabo Lennox Tsotsobe (40), voormalige SA-krieketspelers, is onderskeidelik op 18, 28 en 29 November 2024…
GAUTENG. – Die vrou (32) van Vanderbijlpark wat daarvan beskuldig word dat sy haar 2-jarige seun verkoop het, het haar borgaansoek in ‘n saak…
MPUMALANGA. – ‘n 6-jarige seun het in die Delmas-omgewing gesterf nadat hy glo koekies van ‘n plaaslike spazawinkel geëet het. Twee spazawinkels van buitelanders…
WES-KAAP. – Die liggaam van Joan Singrew (54) van Rosemoor, in Conville, George, is Maandag 25 November 2024, op haar verjaardag, buite Groot-Brakrivier gekry…
VRYSTAAT. – Gert Burger (64) is op 23 Februarie 2019 by sy huis in Reitzstraat, Kroonstad, deur twee mans oorval en vermoor, waarna sy…