POS BESKIKBAAR: Finansiële rekeningkundige klerk-pos beskikbaar by Wildeklawer

Lees ook :

KIMBERLEY – Wildeklawer, gesetel op ’n plaas 50 km buite Kimberley in die Barkly-Wes-distrik, een van die groot besproeiingsboerderye in SA, beskik tans oor ’n finansiële rekeningkundige klerk-pos vir ’n nuwe generasie wortel-en beetpakhuis, wat kunsmatige intelligensie as tegnologie gebruik.

Van die suksesvolle applikant sal verwag word:

  • Krediteure in soverre die bestellings, ontvangs en die toepaslike faktureringsproses
  • Verantwoordelikheid te aanvaar vir die akkurate boekstawing en verwerking van inligting
    t.o.v. alle werk gedoen
  • Voorraadbestuur
  • Deurlopende verslaggewing van voorraad, krediteure en tegniese store
  • Help met finansiële verslaggewing van die tegniese store
  • Kennis en toepaslike ondervinding van ander finansiële funksies sal voordelig wees
  • Algemene kantooradministrasie en ondersteuningsdienste
  • Rekonsiliasie van krediteure/voorraad

Vereistes:

  • Ten minste graad 12, maar ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie sal as sterk aanbeveling dien (bv. N6)
  • Rekeningkundige agtergrond met ten minste 2 jaar toepaslike ondervinding
  • Goeie vaardigheid in Microsoft Excel is ‘n sterk aanbeveling
  • Navision ondervinding sal voordelig wees
  • Onafhanklik kan funksioneer
  • Moet kan saamwerk in ‘n administratiewe span

Persoonlikheidseienskappe:

  • Kandidaat moet goed onder druk kan funksioneer
  • Kandidaat moet ‘n spanspeler wees

Vergoeding: ‘n Mededingende vergoedingspakket, gemeet aan kwalifikasies en ondervinding en
gerugsteun deur aantreklike byvoordele.

Stuur CV aan:

e-pos: hr@wildeklawer.com

Navrae: Juandre Brand

Telefoonnommer: 053 531 9725

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief