Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die kusgebiede van die land vir vandag voorspel.
Lees ook: Betogings in Nepal eis 25, ook vrou van voormalige eerste minister
Reën is vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.
Nog geen weerwaarskuwings is vir vandag uitgereik nie.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Betogings in Nepal eis 25, ook vrou van voormalige eerste minister