Regskennisgewing: Engelsman Magabane Ingelyf

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle John Goitsimang Micheals
Identiteitsnommer: 650505 7178 08 1
’n Meerjarige man, getroud binne gemeenskap van goedere met Sanna Micheals (ID: 700214 0381 08 7), wat gewoon het te 1960 Pieter Uysstraat, Ritchie, en wat oorlede is op 05 Oktober 2024.

Alle persone wat vorderings teen die boedel het, word hiermee versoek om sodanige eise by die ondergetekende in te dien binne ’n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.

Meesterskantoor: Kimberley
Datum van publikasie: 15 Augustus 2025

F. Engelbrecht
Eksekuteur/Gemagtigde Agent
Engelsman Magabane Ingelyf
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley, 8301
(Verwysing: MIC10/0002F. ENGELBRECHT/jvdm)

Section 35(5) liquidation and distribution account legal notice South Africa

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.