MPUMALANGA. – Elken Kenneth Mokoena (28) het vir beweerde grafskending in die Masoyi-landdroshof verskyn. Mokoena is gearresteer nadat twee grafte opgegrawe is.
Brig. Donald Mdhluli sê die saak teen Mokoena is vir regsverteenwoordiging tot 5 Mei uitgestel. Die verdagte bly steeds in aanhouding.
Lees meer hier:
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]





