Seun val glo in oop gat

Lees ook :

Seun val na bewering in oop gat. Foto's: Goldfields Crime & Traffic Updates

WELKOM, VRYSTAAT. – ‘n Seun het na bewering vanmiddag in ’n oop gat naby Hani Park, uitbreiding 20, geval.

Nooddienste en die Matjhabeng-reddingspanne is deur lede van die gemeenskap na die toneel ontbied. Foto’s van die beweerde voorval word op sosiale media gedeel. Op die foto’s is ’n gat wat met water gevul is, sigbaar.

Verdere inligting is nog nie bekend nie.

Bronne: Goldfields Crime & Traffic Updates, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief