Seuns word vermis

Lees ook :

Twee seuns, Dawie Haasbroek en Wiehann Kruger, van Hartswater, word sedert Vrydagaand vermis.

Maralize van Winsen, van ’n buurtwag op Hartswater, sê die seuns is laas gesien in ’ n wit Isuzu Fleetside-bakkie.

“Die registrasienommer van die bakkie is BGT 192 NC.”

Enigiemand met inligting kan vir Rohan Vorster by 0825794203 bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief