Skoolmeisies ontvang sanitêre produkte

UPINGTON – Polisielede in die Upington-omgewing het drie skole besoek en meisies van sanitêre produkte voorsien. Dit is deel van die Keep a girl child in school-projek waarvan die hoofdoel is om minderbevoorregte meisies van sanitêre produkte te voorsien sodat hulle nie skool moet mis nie. Lees die volledige...

UPINGTON – Polisielede in die Upington-omgewing het drie skole besoek en meisies van sanitêre produkte voorsien. Dit is deel van die Keep a girl child in school-projek waarvan die hoofdoel is om minderbevoorregte meisies van sanitêre produkte te voorsien sodat hulle nie skool moet mis nie.

Lees die volledige persverklaring hier:

A Community Policing Forum initiated program continue to extend a hand of help on Friday, 26 June 2020 to the schools in Upington SAPS area. Members led by Col Eve April in conjunction with the CPF visited three schools to show support during this time of COVID-19. As learners of Grade 7 have commenced with classes and understanding that many house-holds have been experiencing challenges due to lack of income, the members thought it is a relevant time to continue with “Keep a girl child in school” project that has been running from last year. The project is aimed at supplying young girls from underprivileged backgrounds with sanitary pads to reduce absenteeism during menstrual period.

A total of 35 learners were supplied with sanitary towels, facecloth and soap to encourage good hygiene and self confidence among girls. The Acting Station Commander Col Gert Jobs conveyed a word of motivation and advice on noticing the signs of sexual abuse and how girls can protect themselves from becoming victims.

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol