Brekende Nuus
Afrikaans

Sowat 13 dolfyne dood wat by Cape Cod strand

Sowat 13 dolfyne dood wat in Cape Cod gestrand het

fotokrediet: Canva
Sowat 13 dolfyne dood wat in Cape Cod gestrand het fotokrediet: Canva

Lees ook: Vrou val na haar dood toe oefenmasjien haar afgooi

CAPE COD, VSA. – Sowat 13 dolfyne is dood na 125 dolfyne die naweek by Cape Cod uitgeswem het.

Redders kon ongeveer 100 van die dolfyne red en van die vlak water af weglei, maar 13 is dood. Een van die dolfyne moes uitgesit word.

Dit is onbekend hoekom die dolfyne gestrand het, maar dit is moontlik as gevolg van die vorm van die strand en die gety se bewegings.

Bronne: The Independent, USA Today, CNN

Lees ook: Vrou val na haar dood toe oefenmasjien haar afgooi