Sowat 20 ontbindende liggame op boot naby Brasilië gevind

Lees ook :

Sowat 20 ontbindende liggame gevind op boot naby Brasilië
Sowat 20 ontbindende liggame gevind op boot naby Brasilië fotokrediet: Canva

Lees ook: Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal

BRASILIЁ. – ‘n Klein boot met minstens 20 ontbindende liggame is naby Brasilië deur vissermanne ontdek.

Die boot is gesien waar dit naby Brasilië dryf. Brasil se prokureur-generaal het bevestig ‘n forensiese span is na die boot gestuur om ondersoek in te stel. Sy kantoor het ook gesê ‘n kriminele en siviele ondersoek is geloods.

Dit is onbekend hoeveel mense op die boot was en hoe hulle dood is.

Plaaslike owerhede het gesê niemand is as vermis aangemeld nie. Ondersoekers oorweeg die moontlikheid dat die oorledenes moontlik van die Karibiese Eilande.

Bronne: AP News, CNN, CBS News

Lees ook: Israel gebruik glo KI om teikens in Gaza te identifiseer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief