Standard Bank-onderbreking laat sommige kliënte skrik met ‘leë’ rekeninge

Lees ook :

Standard Bank-onderbreking laat sommige kliënte skrik met ‘leë' rekeninge
Standard Bank-onderbreking laat sommige kliënte skrik met ‘leë' rekeninge fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie ondersoek voorval van Standard Bank-werknemer wat by gebou afval

Verskeie Standard Bank-kliënte het gister geskrik na tegniese probleme met die toep veroorsaak het dat sommige rekeninge gelyk het of dit geen fondse bevat nie.

Volgens MyBroadband het Standard Bank-kliënte gesukkel met die toep en met die Internet-bankplatform na ‘n onderbreking.

Standard Bank het gesê daar was ‘n tegniese probleem en dat hulle span werk om die probleem op te los. Dit is onbekend wat die onderbreking veroorsaak het.

Bronne: SA People, X, My Broadband

Lees ook: Standard Bank ontken ‘inbraak’ op stelsel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief