Lees ook: Eben Etzebeth is weer SA Rugby se Speler van die Jaar
VIЁTNAM. – ’n Suid-Afrikaanse onderwyser wat in Viëtnam gebly en gewerk het, is oorlede. Audio Fynn was in ’n geïnduseerde koma na hy ’n asma-aanval gehad het.
Sy verloofde, Nonku Mdlalose, het op TikTok hulle storie gedeel en gevra vir hulp om hom in die hospitaal te hou. Fynn is die 6de Maart oorlede en sy liggaam sal nou na Suid-Afrika gestuur word vir sy begrafnis.
Mdlalose het op TikTok gesê alle donasies is gesluit toe hy oorlede is. Volgens IOL is sy op pad terug na Suid-Afrika vir sy begrafnis.
@audioandnonku Please read to understand and be compassionate before you can comment.#fypシ゚viral #southafrica #foryoupage #southafricatiktok🇿🇦 #reesateesa #death ♬ original sound – Audio and Nonku
Bronne: IOL, VN Explorer, TikTok, IScanInfo
Lees ook: Eben Etzebeth is weer SA Rugby se Speler van die Jaar





