Nuusflits Uitgawe 1,478 — Sunday 17 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,478 op Sunday 17 March 2024.
Staatsaanklaer doodgeskiet, verdagtes gesoek
'n Staatsaanklaer is Donderdagaand doodgeskiet. Die polisie is op soek na twee onbekende verdagtes.
Man ernstig beseer toe hy glo van brug spring
'n Man is Vrydag ernstig beseer toe hy omstreeks 11:30 van 'n brug na benede gespring het.
Polisie vra hulp om busskieters op te spoor
Die polisie vra getuies en persone met inligting om na vore te kom wat in hul ondersoek na 'n skietery op 'n bus kan…
Eben Etzebeth se ‘cheerleader’ hand in die lug
Eben Etzebeth is tydens Donderdagaand se rugbytoekennings deur sy "cheerleaders" ondersteun.
‘Gekaapte voertuig’ se opsporing lei na gewonde
'n Voertuig wat na bewering gekaap is, se opsporingstoestelsein het die polisie na die gewonde kapingslagoffer gelei.
Verdagte naby moordtoneel vasgetrek
Die beweerde verdagte van 'n moord is Vrydagmiddag nie ver van die toneel nie in hegtenis geneem.
Egpaar op plaas oorval en later in sloot gegooi
'n Boer en sy vrou is in hulle plaashuis oorval, ontvoer en later in 'n sloot gegooi.
Seun glo vir losprys ontvoer, skoolvervoerbestuurder vasgetrek
'n Seun wat glo vir 'n losprys ontvoer is, is deur die polisie gered en sy skoolvervoerbestuurder is in hegtenis geneem.
Meisie (11) doodgekap, verdagte deur inwoners doodgemaak
'n Jong meisie is Saterdagmiddag met 'n byl doodgekap waarna woedende inwoners die verdagte doodgemaak het.