Thabo Bester en medebeskuldigdes se verhoor begin

Lees ook :

Thabo Bester, medebeskuldigdes verhoor begin fotokrediet: X

BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester, Nandipha Magudumana en hulle medebeskuldigdes se verhoor aangaande Bester se ontsnapping begin vandag in die Vrystaatse hooggeregshof.

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Die verhoor sal na verwagting tot 19 September voortduur.

Twee versoeke moes eers afgehandel word voordat die verhoor kon begin – Magudumana se appèl om haar inhegtenisneming onwettig te laat verklaar en Bester se versoek vir ’n skootrekenaar.

Bronne: Vrystaatse hooggeregshof

Lees ook: Thabo Bester-saak tot Julie uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief