Daily lotto uitslae vir 21 Julie 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 01, 03, 17, 19, 29 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,969 op Monday 21 July 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 01, 03, 17, 19, 29 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
BANGLADESJ. – Minstens 16 mense is oorlede en meer as 100 beseer ná ’n militêre vliegtuig op ’n skool in ’n vuurbal in Dhaka,…
OOS-LONDEN. – Uitspraak in die saak teen die EFF-leier, Julius Malema, en sy voormalige lyfwag, Adrian Snyman, is voorbehou. Lees ook: Slotargumente in Malema-vuurwapensaak…
KWAZULU-NATAL. – Daar woon volgens die Kwazulu-Natalse departement van vervoer en menslike nedersettings meer as 400 mense in plakkershutte in die Seaview-begraafplaas in Coedmorestraat,…
IRAK. – Ses plaaslike amptenare is in aanhouding geneem ná 61 mense Woensdag tydens ’n brand by ’n nuwe winkelsentrum in Irak omgekom het.…
JACOBSBAAI. – Karl Puchert (23) het Nuusflits se lesers omtrent op hol gehad met sy handige manier van ’n TLB op die strand bestuur. Karl…
Die Internasionale Krieketraad (IKR) het onderneem om meer ondersteuning te bied aan Afghanistan se verplaaste vrouekrieketspelers sodat hulle weer aan die sport kan deelneem.…
BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester, Nandipha Magudumana en hulle medebeskuldigdes se verhoor aangaande Bester se ontsnapping begin vandag in die Vrystaatse hooggeregshof. Lees ook: Thabo…
Kry nou jou kaartjies vir dié jaar se Flavour Festival hier: Flavour – 2025 – iBeef. Onthou daar is beperkte kaartjies beskikbaar! #FlavourFestival2025 #FoodieHeaven #AllTheFlavours…
KAAPSTAD. –Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku watertoevoer sal vanaf 21 Julie tot 25 Julie vir beplande onderhoud in sekere gebiede…