Toestemming vir herstel van grafte afgewag

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

GAUTENG. – Grafte in die Olifantsvlei-begraafplaas het as gevolg van die hewige reënval van die afgelope weke begin inval.

Johannesburg City Parks and Zoo vra ingesakte grafte moet betyds aangemeld word. Grafte wat deur die reën beïnvloed is, kan slegs met die toestemming van familielede herstel word.

Indien ‘n ingesakte graf aangemeld moet word, bel 073 891 6933 of stuur ‘n e-pos aan amanjati@jhbcityparks.com en sluit volledige inligting van die begraafplaas en grafnommer in.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief