FILIPPYNE. – Die tsoenami-waarskuwing wat ná vanoggend se 7.5 op die Richterskaal aardbewing in die Filippyne is gelig.
Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik
Twee mense is in vanoggend se aardbewing in die suide van die Filippyne oorlede en verskeie mense is ontruim.
Die Pacific tsoenamiwaarskuwingsentrum het vanoggend gewaarsku golwe wat tot 3 meter bo die normale gety kan bereik kan dele van die Filippyne, Indonesië en Palau tref.
Bronne: The Independent,BBC, Euronews
Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik