Brekende Nuus
Afrikaans

Twee mans dood in skietery buite kuierplek

Twee mans dood in skietery buite kuierplek

fotokrediet: Canva
Twee mans dood in skietery buite kuierplek fotokrediet: Canva

Lees ook: Vier mans dood in massaskietery in Nyanga

POLOKWANE. – Twee mans is Saterdagaand dood in ’n skietery by ’n kuierplek.

Die polisie het gesê twee mans is geskiet terwyl hulle buite ’n kuierplek gesit het. Hulle is op die toneel dood verklaar.

Die rede vir die moorde is onbekend.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vier mans dood in massaskietery in Nyanga