[t4b-ticker]

Twee werkers by lughawe dood toe vliegtuigwiel ontplof

Lees ook :

Twee werkers by lughawe dood toe vliegtuigwiel ontplof
Twee werkers by lughawe dood toe vliegtuigwiel ontplof fotokrediet: Canva

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

ATLANTA, VSA. – Twee persone is oorlede en een is beseer na ’n wiel van ’n Delta-vliegtuig by die Hartsfield-Jackson Atlanta-lughawe ontplof het.

’n Delta-werker en -kontrakteur is oorlede en een Delta-werker is beseer.

Die wiel het ontplof terwyl die werkers besig was om dit van die vliegtuig af te haal. Dit is onbekend wat die ontploffing kon veroorsaak.

Bronne: The Independent, The Sun, Times Now

Lees ook: Boeing Starliner-ruimtevaarders keer terug Aarde toe met SpaceX-ruimtetuig

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief