Caster Semenya-saak na Europese menseregtehof verwys
Semenya het verlede maand aan Reuters gesê haar dae van deelname aan atletiek is waarskynlik verby, maar sy gaan steeds veg teen Wêreldatletiek se…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,348 op Wednesday 8 November 2023.
Semenya het verlede maand aan Reuters gesê haar dae van deelname aan atletiek is waarskynlik verby, maar sy gaan steeds veg teen Wêreldatletiek se…
Musk het gespog Grok is “lief vir sarkasme” en antwoord vrae met “’n bietjie humor”.
Hy het bygevoeg: “Dit was onprofessioneel van hulle. Hulle kon na ’n webtuiste gegaan het vir ’n Engelse woordeboek en die woord in Afrikaans…
Drie kinders het Maandagaand gesterf toe hul huis gebrand het.
Beskuldigdes wat kind ontvoer, verkrag, vermoor en losprys eis, gevonnis.
Daar was geen passasiers op die bus nie en niemand is in die ongeluk beseer nie.
Vyf beweerde transitorowers is tydens 'n skietery met die polisie in die Vrystaat vasgetrek.
Die ANC het gesê Belotserkovsky moet die land verlaat en teruggaan Israel toe totdat ’n skietstilstand verklaar word.
'n Man is Sondag in sy huis op 'n kleinhowe op Warmbad op die Springbokvlakte beroof.
'n Man wat glo 'n vyfjarige meisie wou verkrag, is deur die polisie vasgetrek.