Kenners se raad vir koel bly in hitte
Mense word ook gesê om water te drink om dehidrasie te vermy.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,362 op Wednesday 22 November 2023.
Mense word ook gesê om water te drink om dehidrasie te vermy.
Die landdros het gesê die NPA gaan ’n brief aan die nasionale direkteur vir openbare vervolging skryf vir die saak om weer op die…
Die DA, IFP, African Christian Democratic Party en Vryheid Front Plus het teen die mosie gestem.
Drie verdagtes is vasgetrek na 'n besigheidsinbraak by Walton Bidvest in Kimberley.
Dit is ook deel van die ooreenkoms dat trokke met mediese voorraad, brandstof en noodsaaklikhede toegelaat sal word om Gaza in te gaan.
Die sekuriteitsbeampte kon daarin slaag om die paniekknoppie te aktiveer, waarna ander sekuriteitsbeamptes reageer het.
Hoopstad se gemeenskap het oud en jonk saamgespan om blokke vir 'n Kersboom te hekel.
Tradisionele genesers, profete en pastore word versoek om kerkgangers se veiligheid tydens reiniging en dooprituele te verseker.