Afrikaans
‘Rylopers kaap, beroof en ontvoer motoris’
Verdagte rylopers het 'n motoris gekaap, beroof en ontvoer.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,386 op Saturday 16 December 2023.
Verdagte rylopers het 'n motoris gekaap, beroof en ontvoer.
Insleepdienste en nooddienswerkers se personeel is tydens opruiming in 'n sekondêre ongeluk beseer.
'n vrou van Australië is aangekeer nadat sy 'n vragmotor met 10 000 Krispy Kreme-donuts gesteel het.
'n Polisiesersant het Vrydagoggend na bewering een persoon doodgeskiet, drie gewond en daarna sy eie lewe geneem.
Die Gelofte word vandag weer regoor die wêreld in verskillende lande gevier.