Bejaarde sterf in nóg ‘n plaasaanval
'n Bejaarde man het gisteraand in 'n plaasaanval buite Vanrhynsdorp gesterf.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,389 op Tuesday 19 December 2023.
'n Bejaarde man het gisteraand in 'n plaasaanval buite Vanrhynsdorp gesterf.
'n Bejaarde man is deur 'n swerm bye aangeval.
Laerskoolleerders van 'n laerskool in Pinelands het onlangs geleer hoe om bande om te ruil.
'n Man wat glo van aanvallers gevlug het, het verdrink.
KWAZULU-NATAL. – Die departement van landbou het ’n waarskuwing aan vakansiegangers oor ’n uitbraak van hondsdolheid in die kusgebied van KZN en die Oos-Kaap…
'KwaDukuza-lewensredders het hom blitsvinnig uit die water gehaal.
Die suidwestelike dele van Suid-Afrika is daardeur geraak.
Die liggaam van 'n gr. 7-leerder is Sondagoggend ontdek na sy verkrag en verwurg is.
'n Vrou het gesterf en 'n man is kritiek beseer toe die voertuig waarin hulle gereis het, gerol het.