Afrikaans
Twee mans vir ‘veediefstal’ verbrand
Twee mans se verbrande liggame is by 'n bakkie wat uitgebrand is, gevind.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,401 op Sunday 31 December 2023.
Twee mans se verbrande liggame is by 'n bakkie wat uitgebrand is, gevind.
'n Polisiesersant is tydens 'n ondersoek na 'n vuurwapen wat by Morgenzon-polisiestasie gesteel is saam met nog drie verdagtes in hegtenis geneem.
Karlien van Jaarsveld het haar ontsteltenis van gebeure in 'n restaurant waartydens 'n vrou 'n dogter geboelie het beskryf.