Organisasie vra alternatief vir 10111
Bheki Cele, die polisieminister, het gesê die inbelsentrum het te min mense wat daar werk, maar die SAPD sal werk om dit te verbeter.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,420 op Friday 19 January 2024.
Bheki Cele, die polisieminister, het gesê die inbelsentrum het te min mense wat daar werk, maar die SAPD sal werk om dit te verbeter.
Setshwantsho word van moord, bedrog en regsverydeling aangekla.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
'n Hysbak met werknemers het by Rob-Ferreira hospitaal van die eerste vloer na benede geval.
Al-Bukhaiti het gesê ander lande se skepe is veilig en hulle sal selfs seker maak die skepe kom veilig deur die Rooi See.
'n Polisievrou het gister op 'n sekondêre ongelukstoneel gesterf toe 'n vragmotor in verskeie voertuie ingeploeg het.
Die hond se eienaar het van die situasie te hore gekom en hom na die toneel gehaas.
Besoek Spec-Savers in Kimberley by die volgende takke:
Twee dwergpotvisse, 'n volwasse dier en 'n kalf, het gister in vlak water op Melkbosstrand, gestrand. Die volwasse dier het suksesvol na die see…
Die SA-rugbyspeler Elton Jantjies is vir vier jaar uit SA Rugby geskors.