Nuusflits Uitgawe 1,430 — Monday 29 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,430 op Monday 29 January 2024.
Kyk: Bok van Blerk en Bernice West stel nuwe enkelsnit vry
Hulle het ’n agter-die-skerms-lirieke video vrygestel wat geluister kan word tot die amptelike musiekvideo vrygestel word.
Kyk: Bittereinder – aanrandingsaak in Gauteng teruggetrek
Die saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer wat in Gauteng teen Francois van der Merwe van die Bittereinders gemaak is,…
Liefdadigheidsfunksie vir skoolskoene eindig in bloedbad
'n Liefdadigheidsfunksie om skoolskoene te versprei het vroeër vandag in 'n bloedbad verander toe drie persone geskiet is en twee gesterf het.
Vrouens dagvaar maatskappye na studie oor kanker en haarprodukte
Die studie kon nie die vrouens se ras met die kankerrisiko verbind nie, maar die risiko is groter vir swart vrouens omdat hulle meer…
Ghislaine Maxwell vertel alles in memoir
’n Bron by die Daily Mail het gesê Maxwell glo sy het niks verkeerd gedoen nie en die boek sal veroorsaak dat sy vrygelaat…
‘Gewapende rowers’ slaan op kerk toe
Beweerde gewapende rowers het Vrydagmiddag op 'n kerk in Dieprivier toegeslaan.
Kyk: Riaan Benadé en Melissa – dis ‘n seun
Riaan Benadé en sy vrou het aangekondig hulle verwag 'n babaseun.
Iran ontken betrokkenheid by hommeltuigaanval op VSA-basis
Die Amerikaanse president Joe Biden het gesê hulle sal wraak neem.
Voter registration weekend is coming up on 3 and 4 February
Make sure you are registered to vote correctly, so you can make your mark in the upcoming elections and be part of the mission…