Kry jou vleis vir die maand by Beefmaster
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley, of plaas jou bestelling nou by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,430 op Monday 29 January 2024.
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley, of plaas jou bestelling nou by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476…
Die seun het gesterf kort nadat reaksiebeamptes op die toneel aangekom het.
'n Kleutermeisie is na bewering Vrydagaand deur 'n onbekende verdagte verkrag.
Hulle het voor die skildery gestaan en die toeskouers gevra: “Wat is meer belangrik? Kuns of die reg tot gesonde en volhoubare voedsel?”
Een juffrou het ouers aangeraai om nie heeltyd op hulle fone te wees wanneer hulle hul kinders by die skool gaan haal nie.
Sy het selfs ’n rolstoel ingespan om die hitte vir Milo draagliker te maak deur hom op die sitplek te sit en te stoot.
Hy het ’n gebuigde linkervlerk. Sy ma, Button, se regtervlerk is ook gebuig nadat sy destyds op Amanzimtoti gestrand was.
Na bewering is die beseerde se een vinger tydens die ongeluk geamputeer.