Nuusflits Uitgawe 1,430 — Monday 29 January 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,430 op Monday 29 January 2024.
Meta werk aan nuwe manier om tieners te beskerm
Meta het gesê die nuwe maatreëls is om gebruikers, veral vrouens en tieners, te beskerm.
Sersant vir ‘moord’ van weermaglid in hegtenis
'n Polisiesersant verskyn vandag vir die beweerde moord van 'n weermaglid in die Hoedspruit-landdroshof.
Microsoft dank 1 900 af
Microsoft het die boodskap bevestig en het gesê dit was ’n “moeilike besluit” om mense af te dank.
Taylor Swift se naam geblok op X-soekopsie na KI-drama met kaalfoto’s
X het Vrydag in ’n stelling beklemtoon die plaas van kaalfoto’s op die platform sonder toestemming is “streng verbode”.
Man tydens ‘roofpoging’ naby tolhek geskiet
'n Man is Saterdagaand nadat hy en sy passasiers van die pad af getrek het in 'n roofpoging gewond.
Voel veilig in die Chery Tiggo 4 Pro
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Hoethi-rebelle teiken VSA- en Britse skepe
Hoethi-rebelle val sedert verlede jaar skepe in die Rooisee aan.
Kyk: Francois van der Merwe – boodskap van Willem Petzer aan genl.maj. Jan Scheepers
Die borgaansoek kom Donderdag 1 Februarie in die Groblersdal-landdroshof voor en volgens Petzer sal die hofverrigtinge deur meer ondersteuners van Van der Merwe bygewoon…
Fase 2-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel
Eskom het gesê hulle monitor die kragstelsel en behoort Woensdag nog inligting te gee.